Presteerders
 Cassia Mildner (10) from Northern Cape Cássia recieved an average of 87% for five entries in piano under ten at the recent Upington Eistedfod. Her parents, Hartmuth and Sonia, have been homeschooling her since birth.Souce: Die Gemsbok 10 Nov 2006 |
|
Volgens ons kritici
|
“Ek het te veel tragiese situasies met tuisleerders gesien...hulle staan uit, hulle is net anders. “Dit neem gewoonlik twee na drie jaar om die ‘huis’ uit die outjies te haal. Hulle is agterdogtig, wantrouig, wanaangepas, dis asof hulle nie mense van ander godsdienste of velkleur kan akkommodeer nie. Hulle weet nie hoe om mense wat anders is te hanteer nie. Die outjies is vol vrese en onkunde en moet met ‘n hele boel situasies en omstandighede vrede maak. Dit neem die seuns sowat drie maande en die meisies sowat ses maande na ‘n jaar om ‘n gebalanseerde uitkyk op die lewe te ontwikkel” Zambi Skolenuus September 2006 |
|
Lees verder...
|
Die alternatief vir TO
|
Rejection of the classroom is an international phenomenon and has little to do with [the nature or ethos of the school]. |
|
Lees verder...
|
Aktueel - buiteland
|
Aktueel - binneland
|
 Angie Motshekga Uit die dieptes van die rommelhoop wat voorheen die regering se skoolstelsel was klink nou oproepe op om alternatiewe opsies nekom te draai. Moeders wat ook intellektuele en sakeleiers is, soos Mampela Ramphele en Wendy Luhabe, verklaar egter dat ons skole nou swakker is as die destydse Bantoe-onderwys.
Hulle behoort te weet. Bantoe-onderwys is die onderwys wat hulle gekry het, voor 1976.
Maar Angie Motshekga, LUR vir Onderwys in Gauteng, wil hê dat alle tuisskolers gekwalifiseerde en gesertifiseerde onderwysers moet wees (van wie daar daagliks minder in die skole is), dat alle tuisonderwys streng ooreenkomstig die gediskrediteerde kurrikulum vir openbare skole moet wees en dat alle tuisleerders onderrig moet word aan die hand van leerprogamme wat by die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-Owerheid (SAKO) geregistreer is. Dit is slegs sommige van die "riglyne en kriteria" wat die LUR op tuisskolers in Gauteng wil afdwing.
|
|
Lees verder...
|
|
On 4th October 2001, the then minister of Education, Kader Asmal, and the chariman of the Curriculum Committee, Prof Linda Chisholm, issued a media statement attacking the Pestalozzi Trust in a vicious bout of propaganda.
Strangely, the statement is now attributed to Chisholm alone in the government archives on the internet! |
|
Lees verder...
|
|
Tuisleerders was die groep kandidate met die beste gemiddelde prestasie in die matriekeksamen van die BCVO. |
|
Lees verder...
|
|
Education Minister Naledi Pandor plans to send unruly and disruptive children home to be educated by their parents. Schools must provide them with learning materials. |
|
Lees verder...
|
|
"It can therefore be estimated that children are more likely to be violated at school than at other places, making schools one of the most dangerous places for the small child..." |
|
Lees verder...
|
|