Tuisleerders blink uit in matriek PDF  | Print |  E-mail
Tuisleerders was die groep kandidate met die beste gemiddelde prestasie in die matriekeksamen van die BCVO.

Mediavrystelling deur die Pestalozzi Trust nasionale sentrum vir tuisonderwys

Tuisleerders was die groep kandidate met die beste gemiddelde prestasie in die matriekeksamen van die BCVO.

Vanjaar is die tweede jaar wat tuisleerders aanvaar is vir die matriekeksamen van die BCVO. Dit is ‘n ten volle geakkrediteerde private eksamenraad wat fokus op Christelike waardes en Afrikaanse kultuurerfenis.

Die eksamen het vinnig gewild geword onder Afrikaanssprekende tuisleerders en 43 kandidate het vanjaar die eksamen voltooi. Al hierdie kandidate het met behulp van Impak Onderwys vir die eksamen voorberei en Mnr Pieter Botha, bestuurder van Impak Onderwys is baie tevrede met die resultate van die tuisleerders.

Volgens Botha het die tuisleerders ‘n slaagsyfer van 93% behaal. Dit is beduidend hoër as die slaagsyfer van 58% wat behaal is deur vergelykbare leerders wat dieselfde Impakprogram in private skole gevolg het en soortgelyk aan die slaagsyfer van 92% wat kandidate uit CVO-skole in dieselfde eksamen behaal het maar wat die BCVO se eie programme gevolg het.

Die groep tuisleerders het daarbenewens al die onderskeidings opgelewer wat deur kandidate van Impak Onderwys ingepalm is, en hulle het 50% meer onderskeidings per kandidaat verwerf as kandidate uit CVO-skole.

Volgens Leendert van Oostrum van die Pestalozzi Trust bied hierdie uitslae goeie geleentheid vir vergelyking van die prestasie van tuisleerders met die prestasie van skoliere. Hoewel enkele kandidate die eksamen in Engels afgelê het, was al die groepe oorwegend Afrikaanstalig en uit middelklasgesinne met ‘n goeie mengsel van stedelinge en plattelanders.

Etlike honderde tuisleerders het vanjaar matriek van ander Suid-Afrikaanse en internasionale eksamenrade afgelê. In hierdie eksamen was dit egter moontlik om baie ekonomiese en sosiale faktore uit te skakel wat moontlik die uitslae kon beïnvloed.

Aangesien die groep tuisleerders gemiddeld die beste van die drie vergelykbare groepe kandidate presteer het kan ‘n mens aflei dat tuisonderwys ‘n baie suksesvolle onderwysopsie vir Afrikaners is, meen Van Oostrum. Hy is van oordeel dat navorsing uit ander lande aandui dat die voordele van tuisonderwys ook vir ander bevolkingsgroepe in die land behoort te geld. Hy verwelkom ook die aanduidings dat die eksamen in die toekoms ook in Engels aangebied kan word.

Vir verdere inligting, kontak Leendert van Oostrum 012 330 1337

 
< Prev   Next >

Achievers

Cássia Mildner, Piano

Cássia Mildner
Cassia Mildner (10) from Northern Cape
Cássia recieved an average of 87% for five entries in piano under ten at the recent Upington Eistedfod. Her parents, Hartmuth and Sonia, have been homeschooling her since birth.

Souce: Die Gemsbok 10 Nov 2006 

 

According to our critics

Kader Asmal

"...the aims and goals that are promoted by Home Schoolers are unconstitutional.

"Home schoolers should not attempt to impose their loony, paranoid and perverse ideas on the nation"

Read more...
 

On school education

George Bernard Shaw:
. . . and there is, on the whole, nothing on earth intended for innocent people so horrible as a school. To begin with, it is a prison...
Read more...
 

News - other countries

News - South Africa

Gauteng frightens homeschoolers

Angie Motshekca, MEC for Education in Gauteng
Angie Motshekga
From the midst of the rubble that used to be the government school system, instructions are now going out to kill off alternative options. However, mothers who are also intellectual and business leaders, such as Mampela Ramphele and Wendy Luhabe, tell us that our shools are now worse than Bantu Education.

They should know. Bantu Education is what they had, before 1976.

But Angie Motshekga, MEC for Education in Gauteng, wants all homeschoolers to be qualified and certified teachers (of which there are fewer in the schools every day), all home education to comply with the discredited national curriculum, and all homelearners to follow programmes registered wih the South African Qualificaions Authority (SAQA). Those are only some of the "guidelines and criteria" the MEC intends to impose on homeschoolers in Gauteng.

Read more...
 
Asmal's tracks covered

Kader AsmalOn 4th October 2001, the then minister of Education, Kader Asmal, and the chariman of the Curriculum Committee, Prof Linda Chisholm, issued a media statement attacking the Pestalozzi Trust in a vicious bout of propaganda.

Strangely, the statement is now attributed to Chisholm alone in the government archives on the internet!

 

Read more...
 
Tuisleerders blink uit in matriek
Tuisleerders was die groep kandidate met die beste gemiddelde prestasie in die matriekeksamen van die BCVO.
Read more...
 
Sentenced to home education
Education Minister Naledi Pandor plans to send unruly and disruptive children home to be educated by their parents. Schools must provide them with learning materials.
Read more...
 
Schools 'urban war zones'
"It can therefore be estimated that children are more likely to be violated at school than at other places, making schools one of the most dangerous places for the small child..."
Read more...
 
Joomla School Template by Joomlashack
School Joomla Templates and Joomla Tutorials